Die Gereformeerde Kerk

Pretoria-Meintjeskop

 

Tuisblad

 


 

Pretoria-Meintjeskop (1963)

Sluit in: Rivera, Rietondale, Queenswood, Kilnerpark, Ouetehuise Ons Tuis, Herfsblaar en Seniordal, mediese koshuise van UP, verpleegsterstehuise by Steve Biko  (Ou Pretoria Akademies) Hospitaal en Technikonkoshuis (Malanstraat), asook gedeeltes van Arcadia, Capital Park, Prinshof en Villeria.

 

 

Predikant:

  • Ds H.J.P. de Beer (Hendrik)
  • Woodlandsrylaan 1216
  • Queenswood
  • Tel:        012 333 4854
  • Faks:      012 333 4855
  • Sel:        083 305 8632
  • E-pos:    hendrik@gkmeintjeskop.org.za

Posadres:

  • Posbus 11352
  • Queenswood
  • 0121

Adres van kerkgebou:

  • Rosestraat 39
  • Riviera
  • Pretoria

Eredienste:

09:30 en 18:30 (Winter en Somer)
 
 

Skriba:

  • André Fourie.              Tel 012 333 6944

Attes-skriba:

  • Willie Engelbrecht.       Tel 012 329 4186

Kassier:

  • Niclaas Roets.              Tel 012 332 1153

Koster:

  • Chris Basson.              Tel 072 994 7347

Diakonie Voorsitter:

  • Rudolf Steyn.              Tel 082 851 0584

     

Preke Verspreiding:

  • Casper van der Linde.  Tel 084 910 2502

Psalm 19.4

Die HEER se heilige wet

is rein en onbesmet,

en sal die hart bekeer;

sy woorde sal gewis

aan wie eenvoudig is,

die ware wysheid leer.

 


Kerkgebou    Preke    Aktiwiteite

Opgedateer: 2009/06/18


C.C.IT cc