Kaart
Pretoria-Meintjeskop (1963)
Hier is 'n kaart wat die Kerk en alternatiewe parkering aandui.
Die kerk is gelee in Rose straat, tussen Union en Viljoen Straat, Riviera 'n voorstad van Pretoria.
Daar word elke Sondag tydens eredienste 'n lidmaat van die kerk gevra om toesig te hou oor die voertuie. Besoekers word egter versoek om sleg in Rose straat voor die kerk te parkeer aangesien voertuie wat om hoeke staan nie behoorlik opgepas kan word nie.
Hoofroetes (Geel op kaart) om te gebruik om die kerk te bereik is HF Verwoerdweg en Parker Straat (Noord-Suid Rigting) of Soutpansbergweg (Oos-wes rigting)

C.C.IT cc