Die Gereformeerde Kerk

Pretoria-Meintjeskop

 

Die Kerkgebou

  Tuisblad


 

Pretoria-Meintjeskop (1963)  
 

Die Vooraansig van die Kerk

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die Ingangsportaal

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die Preekstoel

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die Orrel

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Binne die kerk vanaf die Preekstoel

Die kerk is onlangs uitgeverf en lyk mooi met sy nuwe kleurskema.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die Moederskamer

Die moederskamer het onlangs 'n nuwe venster, lugreelaar en sagte banke, soortgelyk aan die in die kerk, bygekry.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die Teekamer

Hier word elke Sondagoggend en aand na kerk sosiaal verkeer om mekaar oor 'n koppie tee of koffie te leer ken.

 

 

 

 

 

 

 

 

Die Konsistorie

Die plek waar die Ouderlinge en Diakens vergader.

 

 

Klik hieronder op Kaart vir 'n kaart wat die kerk se ligging in Riviera, 'n voorstad van Pretoria, aandui.

 

 

Kerkgebou    Preke    Aktiwiteite   

- Kaart

  Tuisblad

 


C.C.IT cc